)

Hoërskool Ermelo rugbyseuns gekies vir Mpumalangaspanne

Die afgelope paar weke was die Erries besig met proewe vir Mpumangaspanne en na die finale proewe plaasgevind het, is die volgende Erries gekies vir die onderskeie spanne:

Lourens Erasmus: o/15-Mpumalangaspan
Corné Jansen van Rensburg: o/15-Mpumalangaspan
Willie Boshoff: o/15-Mpumalangaspan
Hardus Rothman: Grant Khomo-span
Walter Visser: o/17-Mpumalangaspan
Francois du Plessis: o/17-Mpumalangaspan
Euwan Pretorius: Cravenweek-span
Mitchelson Mkwanazi: 0/18-Akademiespan

Baie geluk aan elkeen van die seuns. Die Erries is besonder trots op julle.

Foto bo:

Voor (vlnr): Willie Boshoff; Lourens Erasmus; Francois du Plessis en Corné Jansen van Rensburg

Agter (vlnr): Walter Visser; Mitchelson Mkwanazi; Hardus Rothmann en Euwan Pretorius

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal