)

Paul Roos Gimnasium rugby-verslag

Die 1ste XV kragmeting tussen Paul Roos Gimnasiumvan Stellenbosch en Hoër Jongenskool Paarl het weereens

‘n hoë gehalte van skoolseunsrugby opgelewer.

Beide spanne het vroeg probeer om hulle stempel op mekaar te plaas en die reuse skare was gespanne met wat gaan gebeur tussen die twee skole se 1st XV’s.

Paul Roos Gimnasium het egter daarin geslaag om ‘n drie aan te teken, maar is opgevolg deur HJS met ‘n drie van hul eie.

Paul Roos Gimansium het aanvallende rugby gespeel asook skitterende verdediging en halftyd voorgeloop.

Paul Roos het begin om HJS onder groot druk te plaas en het ‘n paar skitterende drieë gedruk om die maroen masjien ‘n groot oorwinning van 43-8 te behaal.

Paul Roos Gimnasium tellings van die dag:

o/19A wen 43-8

o/19B wen 20-19

o/19C verloor 0-48

o/19D verloor 0-36

o/19E verloor 13-20

o/19F verloor 5-38

o/19G verloor 10-29

o/19H verloor 12-47

o/16A verloor 13-14

o/16B verloor 14-36

o/16C wen 21-15

o/16D verloor 8-31

o/16E verloor 3-43

o/15A verloor 10-36

o/15B verloor 5-41

o/15C verloor 5-22

o/15D verloor 14-53

o/15E verloor 19-27

o/14A verloor 3-40

o/14B wen 25-13

o/14C verloor 20-26

o/14D verloor 10-12

o/14E verloor 19-21

PRG Hokkie tellings teen Paarl Boys 

o/19A wen 6-0

o/19B wen 2-0

o/19C wen 3-0

o/19D wen 8-0

o/16A verloor 2-3

o/16B wen 3-0

o/16C wen 4-0

o/16D wen 4-1

o/16E wen 10-0

o/16F wen 8-0

o/14A wen 2-1

o/14B wen 8-0

o/14C wen 6-1

o/14D wen 10-0

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal