Baie geluk aan die vyf hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat in die onderskeie Mpumalanga spanne opgeneem is: Jacolien du Preez (o/14B), Jeanette van Niekerk (o/14B), Thando Msibi (o/14A) en Noma Maseko (o/14A). Marius Ferreira is in die o/19 C Mpumalanga-span opgeneem.
Op die foto bo: (v.l.n.r.): Jacolien du Preez (o/14B), Jeanette van Niekerk (o/14B), Thando Msibi (o/14A) en Noma Maseko (o/14A).