[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17562,17563,17564,17567″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”]
Die oudafrigter van die Goue Leeus en die Junior Springbokke, mnr. Eugene Eloff, het Vrydag, 18 Mei, besoek afgele by HS Strand en die seuns toegespreek.
Die meisies is besoek deur die aktrise Donnalee Robberts, Simone Nortmann en die sangeres Caroline-Grace van The Voice-faam. Die groep bekendes het ‘n voorsmakie kom gee van die nuwe Afrikaanse Fliek, Stroomop, wat vanaf 9 Augustus, in die teaters begin draai. Die drie jong dames het die meisies geinspireer om hul drome na te jaag en sterk stroomop te “swem”.
Op die eerste twee foto’s links verskyn die matriekdogters saam met die gaste.
Op die derde foto van links verskyn van links na regs:Ā Eugene Eloff, Caroline-Grace, mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand, Donnalee Robberts en Simone Nortmann.
Op die onderste foto verskyn Ansune Snyman in gr. 10. Sy het hierdie pienk Stroomop pelikaan as ‘n prys los geslaan as deel van die besoek van die kunstenaars.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]