)

Errie-landbouleerders geniet Nampo

Die Gr. 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo het op Woensdag 16 Mei 2018 vroeg die oggend vertrek na Bothaville vir die jaarlikse Nampo-fees wat beskou word as die grootste landboufees in Suid-Afrika.

Daar het die leerders die verskillende diererasse gesien, asook verskeie landboutoerustig, soos implemente en voertuie wat in landbou gebruik word.

Die leerders het baie geleer oor die wye landbou-industrie en het dit baie geniet.  Die Erries is dankbaar vir die geleentheid.

Foto bo:

Voor (vlnr): Japie-Chris Groenewald, Willie Harmse, Ruan Holtzhausen, Zander de Beer, Daniël Mulder, André-Dale Groenewald en Geraldine Liebenberg

Agter (vlnr): Hendrea van Zyl, Charles Randell, Goodman Khumalo en Pedri Lourens.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal