Hoërskool Bellville verwelkom een van hulle oud leerders
Die film, Vaselinetjie, open op 22 September in fliekteaters.  Die film is op 11 Augustus 2017 by die Hoërskool Bellville bekend gestel.  Die regisseur, Corné van Rooyen, die aktrise Marguerite…
Kwaggas spog met nuwe elektroniese telborde
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Outeniqua in George spog met splinternuwe elektroniese telborde by die rugby- en netbalbane soos geborg deur Discovery Consulting Services, George. Op die foto verskyn…
Hoërskool Outeniqua blink uit op Eskom Ekspo
Die volgende leerders het op Vrydag 11 Augustus aan die Eden Distrik Eskom Ekspo deelgeneem. Hulle het 5 Brons  ( 60-69%), 1 Silwer ( 70-79 %) en 1 Goue (…
KFC UPPIES MINI KRIEKETFEES ‘N GROOT SUKSES
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/KFC-UPPIES-MINI-KRIEKETFEES-‘N-GROOT-SUKSES-1.jpg” alt=”KFC UPPIES MINI KRIEKETFEES ‘N GROOT SUKSES” title_text=”KFC UPPIES MINI KRIEKETFEES ‘N GROOT SUKSES” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff”…
Khumo Qomoyi of Northern Cape High School elected for Free State Men’s hockey
Khumo Qomoyi was selected for the Free State Men’s U/21 Hockey team participating in the Inter Provincial Tournament from the 4th Sept -9th Sept.2017 in Potch. Khumo grew very strong over the…
Monnas klop Garsies in Semi-Finaal van Virseker Beker
Onrustige herinneringe van die jare 2015 en 2016 se Virseker-Beker (toé Beeldtrofee) halfeindstryde
CJ Mothibi of Northern Cape High School
CJ Mothibi, a Grade 11 learner of Northern Cape High School has been invited to take part in a National U/17 Camp. The camp will take place in Pretoria from…
Virseker Beker Rugby finaal by Hoërskool Nelspruit
Die Virseker Beker-rugbyfinaal vind Saterdag 26 Augustus 2017 plaas by Hoërskool Nelspruit.  Die
Hoërskool Upington vaar goed in Netbal Kampioenskappe
Netball is Life, everything else is just a game. Die O/17A netbalspan het gedurende die naweek van 3 tot 6 Augustus 2017 aan die S.A. Top Hoërskole Netbal Kampioenskappe in…
Learners shine in Spelling Bee competition
Learners of the AF Louw Primary School in Stellenbosch shine in Spelling Bee competition. A number
Marilie Moolman Tennistoernooi ‘n groot sukses
Die jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi het die afgelope naweek talle besoekers na Cradock
Uppie-skuts in VSA
Drie van Hoërskool Upington se leerders het tydens 12 to 31 Julie in Denver, Colorado gaan deelneem. Die drie leerders: Elné du Toit, Francois du Plessis en Juan Steenkamp het…
Hoërskool Upington se skuts presteer by WP-Posliga
Tydens die WP-Posliga kompetisie het die o/21 Sportergeweerspan van Uppies `n goue medalje verower. Die span bestaan uit Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en JP Smith. By…
Uppie-skuts presteer
Tydens die finale skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Augustus te Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Elné du Toit kry 2 goue medaljes, Juan Steenkamp kry…
Philip Fouché van CHS ontvang gesogte tennis-toekenning
Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van
Uppie–skuts in SA Spanne
Die volgende Uppie-skuts kry SA spanne en gaan 29 September – 6 Oktober aan die SA-kompetisie te Newcastle in KZN deelneem: A-Span: o/21 Sportergeweer     Elné du Toit A-Span: o/16 Sportergeweer     …
Hoërskool Upington hou `n Fees van Kore!
Die 7de Uppies-Koorfees het vanjaar plaasgevind op 21 Augustus 2017. Vanjaar was seker nog die beste en grootste ooit. Die Rooiduin ATKV-tak, o.l.v. Amorine Strydom, het ook `n bydrae gelewer.…
DF Malan wen 5de agtereenvolgende Interskole-netbalwedstryd
Die Eerste Netbalspan het hul 5de agtereenvolgende Interskole-netbalwedstryd teen Bellville gewen. Hierdie is die 5de jaar dat die span onder leiding van Elfreda Luyt (afrigter) die Interskole teen Bellville wen.…
Water Polo Report vs DHS
The Glenwood 1st Team Water Polo together with the new coaches Donn Stewart and Lee-Anne Keets
Hoërskool Cradock verkies nuwe prefekte
Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het die afgelope twee weke ‘n verkiesing gehou vir die
Leané Jonker van CHS ontvang Springbok-toekenning vir Landsdiens
Leané Jonker, leerder van Hoërskool Cradock, het onlangs ‘n puik prestasie behaal. Hierdie
Dassie presteer in Ekspo
Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Vrydag, 11 Julie
Dasse wen Interskole ses jaar in ‘n ry!
Hoërskool Langenhoven van Riversdal, het op Saterdag, 19 Augustus 2017, ‘n goeie sportdag tydens die
Meike Strydom van Outeniqua Hoër behaal 5de plek in gewigstoot
Meike Strydom, Gr 11, van die Hoërskool Outeniqua, het Suid-Afrika verteenwoordig vanaf
Interskole by Hoërskool Strand Skaak uitslae
HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.18 HHH HS verloor 2 – 4 O.15 HHH HS wen 4.5 – 1.5
Interskole by Hoërskool Strand Rugby uitslae
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O/19 A Hottentots-Holland HS wen 43 – 17 O/19 B Hottentots-Holland HS wen 46 – 0 O/19 C Hottentots-Holland HS wen…
Kate-Lyn van Staden compete in Sanesa Core League
Grade 8 pupil, Kate-Lyn van Staden, from Pietermaritzburg Girls’ High School has been selected to
2 Spanne van Hoërskool Nelspruit in ATKV Debat-Finaal
2017 Is die eerste jaar dat Hoërskool Nelspruit twee debatspanne in die finaal van die ATKV het en ook
Hoërskool Nelspruit vaar goed in ATKV Redenaars-finaal
Vier NHS leerders het op 10 & 11 Augustus 2017 aan die ATKV Redenaars-finaal by Goudini Spa in
Glenwood 7’s Rugby Tournament
The Glenwood 7’s Rugby Tournament in Durban, kicked off on Friday 18 August to Saturday 19 August
Kwaggas blink uit in ATKV debat finaal
Die Junior debatspan van Hoërskool Outeniqua in George eindig derde in SA. Â
DF Malan mag maar praat.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] DF Malan se debat- en redenaarsprekers het die afgelope maand verskeie seges gehad. By die landwye ATKV-debatsfinaal het Neal Malan,…
DF Malan se koor is besig om van hoogte tot hoogte te gaan.
Ons is ongelooflik trots op ons skoolkoor wat die afgelope tyd voortreflik presteer het. Ons het vir die eerste keer in 21 jaar deurgedring na die ATKV Applous finaal in…
Hoërskool Punt se Top 10 Atletiekbyeenkoms
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS.jpg” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…
Ferdinand v/d Heever gekies vir SA Judo-kampioenskappe
Hartlik geluk aan Ferdinand van den Heever van die Hoërskool Bastion, wat gekies is vir die span wat aan
Kate Nugent van Hoërskool Upington presteer in atletiek
Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek tydens `n Landloopbyeenkoms aangebied deur die Departement van Onderwys, `n tweede plek behaal. Met hierdie prestasie dring…
Uppies kán spel!!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Uppies-kán-spel.jpg” alt=”Uppies kán spel!! ” title_text=”Uppies kán spel!! ” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”] Die afgelope naweek…
Uppies is skeidsregters by Laerskool Oranje-Noord se jaarlikse hokkiedag
Tydens Laerskool Oranje-Noord se jaarlikse hokkiedag op Saterdag, 19 Augustus, het van ons Uppie hokkiekinders as skeidsregters opgetree. Hierdie leerders het Uppies se naam hoog gehou deur hul regverdigheid en…
Hoërskool Noord-Kaap wen in Semi-finaal van Kovsie-liga
Aangeheg is ‘n foto van die Eerste Rugbyspan wat die naweek gewen het in die Semi-finaal van die Kovsie liga. Hulle het vir Afrikaans Hoërskool Kroonstad 36-27 gewen om deur…
Musiekleerlinge van HS Robertson vaar uitstekend in Eisteddfod
Die musiekleerlinge van die Hoërskool Robertson vaar uitstekend in die onlangse Wordester
Hoërskool Strand hokkie uitslae met winter-interskole
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”14508,14507,14505,14504″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”2500″] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Hottentots Holland was die gasheerskool van die jaarlikse winter-interskole . …
Hoërskool Bastion bedank borge vir baadjies
Baie dankie aan Mnr Pieter de Villiers van P & P Security en Mnr Corrie Vrey van Steel Pipes Westrand vir
Hoër Jongenskool, Paarl, se muurbalspan derde in Suid-Afrika
Hoër Jongenskool se eerste muurbalspan het die naweek van 11-13 Augustus 2017 aan die SA Topskole-
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool 2de in SA!!
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool, is Kwaggas van George se muurbaltrots! Sy het skitterend
Hoërskool Bastion die ligawenners in hokkie
Baie geluk aan die eerste hokkiespan van Hoërskool Bastion in Krugersdorp, wat Saterdag as die 2017
Hoër Jongenskool 2de in SA – Spine Road Rekeningkunde Olimpiade
Hoër Jongenskool Paarl het tweede beste in land geëindig in die Nasionale Spine Road Rekeningkunde
Leerders van Hans Moore spog met musiek-uitslae
Danica Hough (Klavier) en Esmari Bezuidenhout (Klavier en Kitaar), van Hans Moore in Benoni, spog albei
Hoërskool Bastion bied braai aan op 25 September 2017
Kom geniet Nasionale Braaidag op Hoërskool Bastion, Krugersdorp, se rugbyvelde saam met familie en vriende. Snotkop gaan sorg vir die vermaak die dag. Kaartjies beloop R100 per persoon. Kinders onder…
Christo Lamprecht – Hoërskool Outeniqua presteer in golf
Christo Lamprecht, Graad 10 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is opgeneem in die







































































































