Aangeheg is ‘n foto van die Eerste Rugbyspan wat die naweek gewen het in die Semi-finaal van die Kovsie liga. Hulle het vir Afrikaans Hoërskool Kroonstad 36-27 gewen om deur te dring na die finaal.
Puntemakers is:
Drieë: Jeffrey Muzaza 2, Cameron Hufke, Ramon Sauls, Yaseer Daniels en Maurice Amerika.
Doelskoppe: Cameron Hufke 3