Die Junior debatspan van Hoërskool Outeniqua in George eindig derde in SA.  

Die junior debatspan van die Kwaggas in George, was 3e in die ATKV se landswye debatsfinaal in Goudini.

Op die foto bo:  Rhodé Ferreira, Emma Cronje, mnr. Leon Roets en Hanro Mulder.

Become a Sponsor