Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek tydens `n Landloopbyeenkoms aangebied deur die Departement van Onderwys, `n tweede plek behaal.
Met hierdie prestasie dring Kate nou deur na die Northern Cape Provincial Schools Cross Country Champions, wat sal plaasvind op 9 September 2017.
Baie geluk, Kate, met jou prestasie! Uppies is trots op jou!