)
Kate Nugent van Hoërskool Upington presteer in atletiek

Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek tydens `n Landloopbyeenkoms aangebied deur die Departement van Onderwys, `n tweede plek behaal. Met hierdie prestasie dring…