Danica Hough (Klavier) en Esmari Bezuidenhout (Klavier en Kitaar), van Hans Moore in Benoni, spog albei met skitterende uitslae tydens die Allegretto Streeks Eisteddfod. Hulle behaal beide A+++ in van hulle items en is deur na die provinsiale gedeelte van die kompetisie! Hulle is albei leerders van dr. Marita Badenhorst. Baie geluk julle!!
Foto heel bo: van links na regs: Danica Hough en Esmari Bezuidenhout
Become a Sponsor








