Christo Lamprecht, Graad 10 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is opgeneem in die Internasionale Span wat in die eerste Junior Presidents Cup sal speel.
Die Junior Presidents Cup word vanaf 24 – 26 September 2017 te Plainfield Country Club in New Jersey aangebied.