Netball success for Edgemead High School Girls
Four of Edgemead High Schools netball girls have been selected to represent Western Province Netball. From left to right:Â Â Savannah Meester, Rosemary Kawaza, Caritas Kawaza and Caitlin Bell on being selected…
Michael Moreland of  Edgemead High School
Another success story from Edgemead High School. Congratulations to Micheal Moreland on being selected to represent WP in the u/18 Hockey team.
Jordan Stopforth and Liam Ford of Edgemead High School
Various successes we have celebrated at Edgemead High School recently. Jordan Stopforth and Liam Ford who have been selected to represent South Africa at the u/15 Baseball/Softball Confederation World Cup to…
Jan van Riebeeck maak geskiedenis
Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf.…
Glenwood High School Matric Dance 2018
The Glenwood High School in Durban’s hall was beautifully decorated with a Winter Wonderland theme.
Mini Comrades at St Charles College
Ahead of the Comrades Marathon, the boys from St Charles College Pietermaritzburg, Scrummies and the Junior
St Charles College Awarded Blue Chip Status
At the recent KwaZulu-Natal Inland Schools AGM it was announced that the St Charles College Preparatory and
Hoërskool Nelspruit Netbal A-liga streekskampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se A-netbalspanne wat as wenners van die streekskampioenskappe uitgetree het.
Die Hoërskool Nelspruit Natgeorisme Klub besoek die Sudwalla Grotte.
Die Hoërskool Nelspruit Natgeorisme Klub was op 21 Maart op ‘n uitstappie na die Sudwalla Grotte.
GLENWOOD HIGH SCHOOL BADMINTON
Reece Wannenburg (right on image, Grade 10 Glenwood High School in Durban) has been selected to represent
GLENWOOD HIGH SCHOOL LIFE SCIENCES OLYMPIAD 2018
23 Glenwood High School learners participated in the Life Sciences (Biology) Olympiad held on 15 March 2018 for
Glenwood High School Coca-Cola South African U/19 Cricket squad
Thamsanqa Kumalo (KwaZulu-Natal Dolphins), currently in Grade 12 at Glenwood High School in Durban, has
Nellie-redenaars se praat nog lank nie op nie
Vier en twintig redenaars van Hoërskool Nelspruit het onlangs aan die eerste ronde van die ATKV Redenaars in
Hoërskool Nelspruit se debatspanne gaan van krag tot krag
Hoërskool Nelspruit spog vanjaar met ‘n rekordgetal debatspanne. Sewe senior en vyf junior NHS-spanne het
St Andrew’s School for Girls swimming
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils Jenna Pearse, Kerryn Herbst and Hannah Robertson have been
Hoërskool Nelspruit leerderpresteer in padfietswedren
Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit het Sondag 6 Mei aan die 100 Cycle Challenge in Germiston deelgeneem.
Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal
Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne
Netbalspeelster Carli Swart verwerf WP-kleure
Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir…
Hoërskool Punt skaak
Tertia Volschenk (links) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SWD o/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs) in die SWD o/20 ope-span wat aan die SAJCC (South…
Dr Ramphele Speaks at St John’s D.S.G.
St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg was delighted to once again welcome Dr Mamphela Ramphele to their school,
Won first prize in Royal Show
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, Grade R Eaglet, Jocelyn Dent, took part in this year’s Royal Show with her
Paul Roos Gimnasium debat
Die Semi-finaal van die ATKV-Debatte het Saterdag op Wellington plaasgevind. Paul Roos Gimnasium se twee senior
Paul Roos Gimnasium Redenaars
Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het die afgelope naweek aan die ATKV-Redenaars, Semi-finaal, deelgeneem.
HS Strand se Ma en Dogteraand saam met Pedro Kruger
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Mieke-Danelle-en-Zoe-lee-van-der-Merwe.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Anelda-en-Elsje-Mari-v.-d.-Poel.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/296_MaDogter_2018-Anel-en-Carli-Swart.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Slimkop-Erries staan uit by Minquiz Wetenskap-kompetisie
Op Donderdag 17 Mei 2018 het drie van Hoërskool Ermelo se graad 12-wetenskapleerders aan die Minquiz
Erries bederf Ermeo-ouetehuis
Op Woensdag 23 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se Leierraad die SAVF-ouetehuis van Ermelo besoek.
Erries laat gholfballe val op regte plekke
Hoërskool Ermelo se gholfspelers het op Vrydag 25 Mei 2018 aan die derde rondte van die Gert Sibande-
Hoërskool Punt netbal
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots op die Punt-dogters wat in die onderskeie SWD-netbalspanne ingesluit is:o/14: Jandri Snyders, Megan Minnies, Tamlyn Bernardo en Annika Beukes o/15: Chante Marais, Jayde Herman, Lee-Shen…
Laerskool Outeniqua Inter-distrikte Netbaltoernooi
Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie. Laerskool…
Laerskool Outeniqua netbal
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op die o/12 netbalspan wat deurgedring het om Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole toernooi te Riversdal deel te neem. Voor: Mia Buxmann,…
Laerskool Outeniqua Astro Quiz
Laerskool Outeniqua van George se Astro Quiz span, Super Nova, het deurgedring na die 3de rondte wat die 27ste Julie in Kaapstad sal plaasvind. Laerskool Outeniqua sal een van die…
Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe
Op Vrydag 1 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die
Junior Colours awarded at St Andrew’s School for Girls
Junior colours at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, is the highest junior award that is awarded to girls
Erries is reg gebek
Op Donderdag 17 Mei het Hoërskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die
EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate
Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-
Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga
Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-
Hoërskool Nelspruit Top 10 – Eerste kwartaal 2018
Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys na aanleiding van
Hoër Jongenskool-gholfspan
Hoër Jongenskool in die Paarl se gholfspelers het onlangs die Sentraal-Boland-Somerligakompetisie by die
Kwaggas kook in Karate
Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate South
Hoërskool Cradock hou kuieraande
Mei-maand in Cradock is Knipmesbraai-tyd. Die Kwaggas het vanjaar die vierde Knipmesbraai aangebied op 25
Hoërskool Nelspruit Cansa Shavathon
Hoërskool Nelspruit se CANSA-kankerdebutante het Vrydag 18 Mei 2018, ‘n Shavathon tydens pouse op die
Hoërskool Nelspruit se nuwe hoof amptelik verwelkom
Hoërskool Nelspruit het mnr. Johan Hattingh amptelik en met trots op Donderdag 3 Mei 2018 tydens ‘n gesellige
Hoërskool Nelspruit Revue skouspel 2018
Hoërskool Nelspruit het dié jaar weer van 7-12 Mei 2018 sy asemrowende Skouspel 2018-revue
Glenwood High School film talk
Glenwood Old Boy Mqondisi ‘MQ’ Ngubane spoke to the boys during assembly last week. MQ is an award
HS Strand se O/14A dogtershokkiespan
Die 0.14A-dogtershokkiespan het die afgelope gelykop teen PV geeindig.
Raunch Gertenbach borg Kwaggas se DUX Leerder
Rauch Gertenbach is sedert 2016 trots om jaarliks die gesogte toekenning van Hoërskool Outeniqua van George se DUX Beurs te borg. Hier verskyn Maryke Landman (links), ‘n Direkteur van Rauch…
Tiaan Havenga en Louie Smit van HS Strand
Tiaan Havenga en Louie Smit het by die SA Kampioenskap in karate uitgeblink. Tiaan het twee silwer medaljes verower – in die kata en kumite – en Louie ‘n goue…
Netbalspeler presteer.
Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir…
Liggies geniet eerste Wintersbal
Die koor van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Donderdagaand, 24 Mei 2018, ‘n sprokiesagtige
Drie atlete van Liggies kwalifiseer vir Mpumalanga kleure
Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Mpumalanga kleure verwerf en kwalifiseer om













































































































