Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir die Cedars deelneem aan die “All Ages”-toernooi wat plaasvind in Boksburg vanaf 25 tot 28 Junie. Baie geluk aan hierdie puik Netbalspeler.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










