Netbalspeelster Carli Swart verwerf WP-kleure
Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir…
)