)

Liggies geniet eerste Wintersbal

Die koor van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Donderdagaand, 24 Mei 2018, ‘n sprokiesagtige Wintersbal in die Ligbron skoolsaal aangebied. Daar was heerlike kerrie en rys om te geniet, asook warm sjokolade en iets soets om aan te smul. Die snerpende aandlig het nie die Liggies gekeer om van die aand ‘n reuse sukses te maak nie. Die leerders het nie vir ‘n oomblik stil gesit nie en die dansbaan was met elke liedjie propvol paartjies wat behoorlik gesokkie het. Die aand het soveel aandag geniet dat daar nou besluit word om die Wintersbal as ‘n jaarlikse instelling op die Liggie kalender aan te teken.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal