HoĆ«rskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ān pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir die Cedars deelneem aan die āAll Agesā-toernooi wat plaasvind in BoksburgĀ vanaf 25 tot 28 Julie. Baie geluk aan hierdie puik Netbalspeler.