Rauch Gertenbach is sedert 2016 trots om jaarliks die gesogte toekenning van Hoƫrskool Outeniqua van George se DUX Beurs te borg.
Hier verskyn Maryke Landman (links), ān Direkteur van Rauch Gertenbach saam met die 2017 DUX leerder, Emma Nel.
Emma studeer tans B.SC Wiskundige Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch.