Eureka wen Pro 20 Krieket semi-finaal teen Newton
Die o/13A Krieketspan van die Laerskool Eureka in Kimberley het die semi’s in die Hoërskool Diamantveld
Supersport Let’s Play Physical Challenge
Eureka Primêre Skool het aan die semi finale Supersport Let’s Play Physical Challenge deelgeneem.
Sportdinee met Breyton Paulse as Gasspreker
Hoërskool Noord-Kaap se Sportdinee is onlangs gehou met Breyton Paulse as gasspreker.
Akademiese Prysuitdeling 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
Leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap is vereer vir hul akademiese prestasies tydens die Akademiese prysuitdeling. Die Afrikanerbond Boekprys vir uitstaande prestasie in Afrikaans Huistaal in Graad 12:  KARLIEN MOMBERG (foto heel…
Kultuurdinee 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
Die Kultuurdinee van Hoërskool Noord-Kaap is onlangs gehou, met Mark Kotze as gasspreker.
Hoofleiers 2017 Hoërskool Noord-Kaap
Die Hoofleiers van die Hoërskool Noord-Kaap vir 2017 is onlangs aangekondig.
Hoërskool Upington Atlete skitter in Bloemfontein
Die afgelope naweek het 4 atlete van Hoërskool Upington aan die Standard Bank JP Botha
Learners received awards at Annual Pioneers Mathematics Prize Giving
The following Kimberley Boys’ High Learners received awards for achievement in their
Uitslae: O/15 Uppies teen Kakamas
Uppies se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 26 Oktober 2016, teen Hoërskool Kakamas gaan speel in
Uppies blink uit tydens Afrikaans Ekspo
Vier leerders van die Hoërskool Upington het aan die jaarlikse Afrikaans Ekspo deelgeneem. Die vier leerders
ECHS Toergroepe na Nederland
Hendri De Beer, Theuns Theunissen, Justin Clarke, Inge Wessels, Liza Slabbert en Christine Richter
Leerder van Oranje Noord presteer by atletiekbyeenkoms!
Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord,  het uitstekend gevaar by die
Diamantveld Tennistoernooi Uppies neem deel
Diamantveld toernooi:  20-22 Oktober 2016 Hoërskool Upington se eerste 5 seuns en dogters tennispelers het vanaf
Hoërskool Upington Bestuurskomitee vir 2017
Die Leiers vir die Hoërskool Upingtong vir 2017 op die foto bo is:
Uppie rugby bly lekker!!
Gedurende die vakansie is Henro Kotzé in die o17 Griekwas 7s span opgeneem om in Durban teen
Arendpunte-wenners Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar is
Wisseltrofee-wenners Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar is vereer vir hul prestasies in
Hoofleiers 2017 – Hoërskool De Aar
Die hoofleiers vir die Hoërskool De Aar vir 2017 is
Dux-leerling 2017 Hoërskool De Aar
Die Dux-Leerling vir die Hoërskool De Aar vir 2017 is Jacomi
Uppies se leerders blink uit by Noord Kaap Saalperd Streekskou
Die Noord Kaap Saalperd Streekskou het plaasgevind by die Upington
Veelsydigste sportsterre – Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar, het toekennings ontvang vir hul prestasies op
Seniorraad vir 2017 – Hoërskool De Aar
Die Seniorraad van die Hoërskool De Aar vir 2017 is aangekondig.
Goue sertifikate vir Graad 8 en 9 HSDA
Die Graad 8 en 9 leerders van die Hoërskool De Aar het tydens die
Graad 12 leerders van HSDA ontvang Goue sertifikate
Die volgende Graad 12 leerders van die Hoërskool De Aar het Goue toekennings ontvang op die jaarlikse prysuitdeling. Op die foto bo: Robin Titus, Jacomi du Plessis, Chrisna van der Merwe…
Upington High School at Youth Camp
Five Upington High School learners, Khanyo Poni, Philip Marais, Khanyisile Khohli, Melisha Silwer and
Uppies atlete skitter in Cradock
Tien (10) van Hoërskool Upington se atlete het die naweek aan Cradock se Top 10 byeenkoms
Uppies en Groblershoop speel in goeie gees Krieket
Groblershoop krieketklub het na Upington Hoërskool gereis vir hul 40-beurt wedstryd
Matric Dance – Kimberley Boys High
The Kimberley Boys’ High School Matric Dance was held on 28 September 2016 at
Groot Talent by Uppies
Malé Hoft het die naweek van 15 Oktober 2016 by die Noord Kaap Saalperd Streekskou
Lekker pret Fast 5 vir Uppies
Uppies Netbal het op 12 Oktober hulle 2de Fast5 dag aangebied. Daar het in totaal 17 spanne
Kimberley Boys High hosted First Heritage Day Festival
Kimberley Boys’ High School hosted the first Land Service Heritage Day Festival
Kersfees met Elvil Blue – Eureka Laerskool
Ons nooi almal uit om die aand saam met ons te kom geniet.
ATKV-Streeksbyeenkoms en Kuieraand
Hiermee word u hartlik uitgenooi om saam met die ATKV te kom kuier. Tydens die geleentheid
O/9 Rugbyspan van Prieska Hoërskool toer na Kaapstad
Die o/9 rugbyspan van die Hoërskool Prieska  sê baie dankie aan Ruwacon vir die
Brenda du Toit van Oranje Noord verwerf goud!
Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord, het deelgeneem aan die Bestmed
Oranje Noord palm medaljes in!!
Leerders van die Primêre skool Oranje-Noord het ‘n klomp medaljes ingepalm gedurende die afglope vakansie op verskeie gebiede nl. perdry (foto heel bo), atletiek en karate (foto onder). Die Missie…
Prefekte vir Vierde kwartaal 2016 aangekondig
Die nuwe Junior Prefekte vir die Primêre Skool Oranje Noord van die vierde kwartaal
Adamantia Hoofleiers 2016
Die volgende leerders van die Hoërskool Adamantia is verkies tot hoofleiers
Uppies Netbal verower silwer SA’s
Hoërskool Upington se 0/15 Fast5 netbalspan het op 3 en 4 Oktober aan die SA’s Skole Fast5 toernooi in Boksburg deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en slegs 1 van hulle…
Twee Uppieskuts Bronsmedaljes op SA’s
Gedurende die Oktober-skoolvakansie het ses van Hoërskool Upington se skuts
Suné Robertson by die Matriekafskeid
Suné Robertson, deftig uitgevat, by die pragmotor tydens die
Aldine Adams – Hoofdogter by Keimoes Hoërskool Matriekafskeid
Op die foto bo is Aldine Adams, hoofdogter van die Hoërskool Keimoes, in haar pragtige uitrusting,
Elegante dames by Keimoes Hoërskool se Matriekafskeid
Irma Klaasen (links) en Sune Robertson (regs), beide matrikulante van die
Keimoes Hoërskool hou matriekafskeid!
Die vier matrikulante van die Hoërskool Keimoes tydens die skool se
Bosmansdam High 7’s
Bosmansdam High School played 3 sevens matches at Bellville High
National Blood Shortage
MEDIA RELEASE National Blood Shortage The South African National Blood Service (SANBS) has less than two days
National Blood Shortage
MEDIA RELEASE National Blood Shortage The South African National Blood Service (SANBS) has less than two days
Wynberg’s Ian Melliar Cup Waterpolo Tournament
25 September 2016:Â Â Central to the success of the Ian Melliar Cup is the focus on
Wynberg Academy
Boys from all over the region who are wanting to learn how to play waterpolo,
Leerders van HSDA presteer in Afrikaans!!
JACOMI DU PLESSIS EN STEPHANIE VAN DER MERWE (op die foto bo) het op aan die


















































































































































