Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar, het toekennings ontvang vir hul prestasies op sportgebied.  Op die foto bo:

W. Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Seuns Sportster:  Quan Horn PJ Louw beker vir die veelsydigste Senior Sportster:   Stefan du Plessis Jacques Rust beker vir die veelsydigste Senior Dogters Sportster:  Jacomi du Plessis Andries Strauss Wisseltrofee,  veelsydigste Junior Dogters Sportster: Surina le Roux

 

 

Become a Sponsor