
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar is vereer vir hul prestasies in sport. Op die foto bo:
Wisseltrofee vir die sportman van 2016: Jaco Wilkinson.
Wisseltrofee vir die sportvrou van 2016: Leigh-Vern Lamberts.
SPORTPERSOON VAN DIE JAAR – BUITE SPORT -Die Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2016: Daniël du Toit
Become a Sponsor