
Die Kultuurdinee van Hoërskool Noord-Kaap is onlangs gehou, met Mark Kotze as gasspreker.
Trofee vir die veelsydigste Kultuurleerder: Cherie Bredenkamp
Kultuur Ambassadeurstrofee: Rotary Interact
Foto bo:
Mark Kotze (gasspreker) en Cheri Bredenkamp (veelsydigste kultuurleerder)
Become a Sponsor