Diamantveld Hoërskool – Pienkdag!
By Diamantveld ondersteun ons Kansa se bewusmaking van Borskanker en hou ons
Leerders van De Aar Primêr neem deel aan Pixley krieketproewe
Die volgende seuns van die Primêre Skool De Aar, neem hierdie week deel aan die eerste rondte van
Melodrama 2016 – De Aar Hoërskool
Die Melodrama van die Hoërskool De Aar – Skouspelsprokie – was ‘n groot sukses!!
Beloning vir Diamantveld Hoërskool leerders!
Kyk wat is die beloning as Å„ mens doen wat jy behoort te doen – naamlik SKOOL
Leerders van De Aar in uitdunne van WOW spelkompetisie
Die volgende leerlinge van die Primêre Skool De Aar, kwalifiseer om aan die finale Pixley
Pieter Brand van Diamantveld verteenwoordig SA Pluimbalspan
Baie geluk aan Pieter Brand van die Hoërskool Diamantveld, wat die Suid Afrikaanse O/19 Pluimbalspan
Beste Kreatiewe Skryfwerk – Upington Hoërskool
Lizbé Coetzee, Graad 12 leerder aan die Hoërskool Upington het die toekenning ontvang vir die
Graad 12 Upington Hoërskool – Top 3 leerders
Die Top 3 Leerders vir Upington Hoërskool, Graad 12, is op die foto bo.
Leerder van Diamantveld in SA Rugby “High Performance” Oefengroep
Baie geluk aan Charles Williams van Diamantveld Hoërskool,  wat ingesluit is in SA Rugby se O/17
Leerder van De Aar Primêr by Nasionale Finaal WOW spelkompetisie!
Baie geluk aan Alice Lombard van die Primêre Skool De Aar, wat op 22 Oktober 2016,
Gemengde Netbal – Diamantveld Hoërskool
14 Gemengde netbalspanne van Diamantveld Hoërskool, het gesorg vir groot pret en die seuns het besef netbal is
Leerder van De Aar Primêre Skool slaag klaviereksamen met lof!
“n Leerder van De Aar Primêre skool slaag Music se Graad 1 Klaviereksamen met lof.
Leerder van De Aar Primêr presteer uitsonderlik in Redenaars
Marius van der Merwe van die Primêre Skool De Aar, het uitsonderlik presteer deur vyfde te eindig in
Leerders van De Aar Primêr presteer in CMaths kompetisie!!
Ongeveer 85 leerders van De Aar Primêre Skool en Kimberley het onlangs deelgeneem aan die A+ Students
Hoofleiers 2017 vir Diamantveld Hoërskool
Baie geluk aan die hoofleiers vir 2017 vir Diamantveld Hoërskool.  Op die
VRL 2017 Graad 11 – Diamantveld Hoërskool
Die Graad 11 VRL leerders vir 2017 vir die Hoërskool Diamantveld is aangewys.  Baie geluk
Pixley Ka Seme Tennis – De Aar Hoërskool
Leerlinge van die Hoërskool De Aar is opgeneem in die Pixley span.  Hulle is op
Fietsryers van Diamantveld vaar uitstekend!
In 2016 het 14 Diamantveld leerders aan die Spur Schools Bergfiets (MTB) Liga deelgeneem.
Leerders van De Aar Primêr by GW Platteland proewe
Baie geluk aan Andre Theron, Eldridge Jack en JC Paul van die Primêre skool De Aar, wat
Kleure-Atletiekbyeenkoms – De Aar Hoërskool
Hoërskool De Aar se kleure-atletiek-byeenkoms het onlangs plaasgevind.  Almal het
Mej. Kalahari 2016 – Kalahari Hoërskool
Mej Kalahari 2016 vir Kalahari Hoërskool is onlangs aangewys.  Op die foto bo:
O/9 Rugbyspan van Prieska wen hul wedstryde!!
Die o/9 rugbyspan van Hoërskool Prieska het altwee hulle wedstryde op Citrusdal en
Kalahari Hoërskool O/19 Krieketspan – wenners!!
Die O/19 krieketspan van Kalahari Hoërskool – die Kalahari Eagles,  het op 21 Oktober 2016 teen
Jaru 7’s Rugby
Die O/14 & O/15 7’s rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld, het op 14 & 15 Oktober 2016 aan die JARU 7’s
Beste swemmers – Upington Hoërskool
Die Red en Judy Redelinghuysbeker vir beste seun- en dogter swemmer, is toegeken aan
Sterkte Matrieks!!
Die Hoërskool De Aar wens al hul Matrieks sterkte toe met hul eind-eksamen.
Uitdaag Tennistoernooi – Diamantveld Hoërskool
Hoërskool Diamantveld se Uitdaag Tennistoernooi het vanaf 20 – 22 Oktober 2016 plaasgevind. Hierdie
Diamantveld Pro20 Aandreeks
O/13 KRIEKETTOERNOOI:  Met trots kyk ons terug op nog ‘n baie suksesvolle Diamantveld O/13 Pro20 Aandreeks aangebied deur Laerskool Staats. Â
Tennisspanne van De Aar ding mee teen Beaufort-Wes
Hoërskool De Aar se seuns- en dogters tennisspanne het onlangs teen Beaufort -Wes meegeding.
Atlete van Diamantveld lewer puik prestasies!
Diamantveld atlete lewer puik prestasies by die Grey-Oranje Atletiekbyeenkoms (15/10/2016).
Prefekgroep van De Aar Hoërskool sluit af
Die prefekgroep van Laerskool De Aar het verlede naweek hulle afsluiting gehou by
Baie spesiale boodskap aan Kalahari Hoërskool se matrieks
‘n Baie spesiale boodskap vir die Matrieks 2016 van die
Kalahari Hoërskool se o/15 span wen met 7 paaltjies!!
Hoërskool Kalahari se O/15’s het op 25 Oktober 2016 teen Curro Kathu gespeel.  Hulle het
Leerderraad van Eureka oorhandig spesiale potlode
Die Leerderraad van die Laerskool Eureka in Kimberley het onlangs spesiale potlode
Diamantveld Hoërskool vier Mev. Hugo se verjaarsdag!
Met die eksamens wat eersdaags begin en die Desember-vakansie in die vooruitsig, het Diamantveld Hoërskool
Onder 15A van Hoërskool Noord-Kaap wen Goudveld Hoërskool
Hoërskool Noord-Kaap se o.15A-rugbyspan het onlangs die span van Goudveld Hoërskool
Mej. Addie 2016 – Adamantia Hoërskool
Adamantia Hoërskool se Mej. Addie en haar twee prinsesse is aangewys.
Atlete van Eureka presteer goed op atletiekbyeenkoms
Atlete van die Primêre Skool Eureka het die naweek deelgeneem aan Jim Fouché se atletiekbyeenkoms
Eureka neem deel aan Diamantveld Pro 20 Aandreeks finaal
Die Krieketspan van Eureka Primêre Skool, het Maandag aan die Diamantveld Pro 20 aandreeks
Uppies wen Kenhardt met 6 paaltjies!
Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15 – 01/11/2016:  Uppies se 0/15 krieket span het Dinsdag, 1 November, teen Hoërskool Kenhardt
Uppie Swemmers werk hard
Hoërskool Upington se eerste gala vir die seisoen – Glamingo Gala te Kimberley op 22 Oktober 2016.
Hoofleiers 2017 Nerina Koshuis Hoërskool Noord-Kaap
Die hoofleiers vir Huis Nerina,  koshuis van Hoërskool Noord-Kaap  vir 2017 is:
Nakkie Duvenhage, 100, 200, 300
Hoërskool Upington het Saterdag, 29 Oktober 2016, teen Kenhardt in die 40-beurt dagliga gespeel. Uppies het
Hoofleiers Seniorraad 2017 – Postmasburg Hoërskool
Die  hoofleiers Seniorraad 2017 vir die Hoërskool Postmasburg is onlangs aangewys.
Erekleure 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
DIE VOLGENDE LEERDERS HET GEDURENDE 2016 EREKLEURE ONTVANG:
Uppies Krieket gesond en vol talent
Die afgelope week het Hoërskool Upington se krieketspanne goed gedoen op die veld.
























































































































































