Ongeveer 85 leerders van De Aar Primêre Skool en Kimberley het onlangs deelgeneem aan die A+ Students by CMATHS se jaarlikse Noord-Kaap Streekskompetisie. Die kompetisie is gehou in Kimberley en 23 leerders van De Aar het dit bygewoon en pragtig presteer.
Ons is baie trots op die volgende leerders van Pimêre Skool De Aar en hul prestasies behaal.
Op die foto bo van links na regs:
1. Line Pienaar Gr 4
Algehele wenner in haar kategorie Champion of Champions Trofee
2. Sune Barnard Gr 4 Silver Medalje
3. MJ van Zyl Gr 5 Silver Medalje
4. McKaylin Viljoen Gr 6 Silver Medalje