
Die prefekgroep van Laerskool De Aar het verlede naweek hulle afsluiting gehou by Karoo River Rafting buite Middelburg. Dit was vir almal ‘n heerlike avontuur om 3 ure op die Visrivier deur te bring en die rivierversnellings te oorwin. Daar is heerlik gekuier en geeet.
Die naweek is rereël deur Mnr Christo en Mev Marie Visser, Mev Audrey Geyser en Juf Corlia Swanepoel. Baie dankie aan al die prefekouers wat ‘n bydrae gelewer het!
Become a Sponsor