Die volgende seuns van die Primêre Skool De Aar, neem hierdie week deel aan die eerste rondte van die Pixley Krieketproewe. Baie sterkte manne!!

Op die foto bo van links na regs:

Voor: Andre Theron, JC Paul, Eldridge Jack, Breyton Daniels
Agter: Marius van der Merwe, Tiaan Brand, Kobus van der Walt, De Villiers Strauss

 

 

Become a Sponsor