Adamantia Hoërskool se Mej. Addie en haar twee prinsesse is aangewys.

Seronica-van-mollendorf-mej-addie-2016

Sironica van Mollendorf (foto bo) is onlangs aangewys as Mej Addie 2016.

Addies is baie trots op jou!

monique-van-wyk-eerste-prinses-mej-addie-2016

Monique van Wyk (foto bo) is aangewys as Eerste Prinses in die Mej Addie kompetisie.

Addies is trots op jou!

abigail-campbell-tweede-prinses-mej-addie-2016

Abbigail Campbell (foto bo) was die Tweede Prinses in die Mej Addie kopmpetisie.

Addies is trots op jou!

 

Become a Sponsor