Hoërskool Upington se Skoolhoof strewe na Uitnemendheid
Mnr. W.A. Kotzé, skoolhoof van Hoërskool Upington is op Dinsdagaand 22 November 2016, tydens ’n
Leerders van Diamantveld ingesluit in Noord-Kaap Krieketspanne
Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat ingesluit is in die Noord-Kaap Krieketspanne
Top 10 Academic Achievement – Kimberley Boys High
Congratulations to the following boys who received awards for Top 10 academic achievement
Akademiese Prysuitdeling – Newton Primêr
Newton Primêre skool se Akademiese prysuitdeling het onlangs plaasgevind. Â
Newton Graad 6’e groet
Die Graad 6 klas van Newton Prim groet 2016/ The Graad 6’s say goodbye to 2016
Uppie Ruiters kry Span
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA
Oranje-Noord Graad 5 presteer!
Baie geluk aan die graad 5-leerders van die Primêre Skool Oranje-Noord met
Graad 4’s van Oranje-Noord werk ekstra hard!!
Die Graad 4’s van die Primêre Skool Oranje-Noord, het ekstra hard gewerk en
Graad 7 Slimkoppe – Oranje-Noord
Baie geluk aan die slimkoppe van die Graad 7’s. Sterkte vir die
Graad 6’e van Oranje-Noord word beloon!
Die Graad 6’e van die Primêre Skool Oranje-Noord, doen hul bes en
Graad R van Oranje-Noord kry graad!
Die Graad R’s van Oranje-Noord Primêre skool het graad gekry.  Baie geluk aan al
Newton Tennisspelers presteer!
Die o/10 tennisspelers van die Primêre Skool Newton presteer. 0/10 Tennistoernooi: Dogters: 1ste in B- Afdeling Seuns: 1ste in A afdeling Seuns B1 3de in B-Afdeling Seuns: B2 – 1ste…
Nelitha Alberts verwerf brons!!
Nelitha Alberts van Oranje-Noord Primêre Skool, het ‘n brons medalje verwerf by die
Krieketspan van Newton wen George Kriekettoernooi
die O/13 A Krieketspan van Newton Primêre Skool in Kimberley  het die George Kriekettoernooi Â
WOW Spelkompetisie – Oranje-Noord
2 Leerders van Oranje-Noord Primêre Skool, het in Stellenbosch aan die WOW Spelkompetisie
Musiekaand – Newton Primêre Skool
Die Primêre Skool Newton het ‘n suksesvolle musiekaand gehou!
Newton leerders bederf met McDonalds!
Na ʼn lang week van harde werk word Newton Primêre Skool se leerders bederf met ʼn bietjie McDonald’s. Soos hul ‘’ sê waar is dit lekker ?… hier’s dit lekker…
Brons vir Katelen – Newton Primêr
Katelen v.d Merwe van die Primêre Skool Newton, wen ‘n brons Medalje tydens nasionale Wetenskap
Newton wen aandliga teen Staats
Newton O/13B aandliga teen Staats. Newton wen en gaan aan na die volgende ronde.
Oranje-Noord atlete presteer!!
Oranje-Noord se atlete het deelgeneem aan die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms in
Newton Markaand – Groot Sukses!
Die Markaand van Newton Primêre Skool in Kimberley, was die jaar ʼn groot sukses gewees. Baie dankie aan
Leerder van Newton Let’s Play Sportster van die maand
Marjuzel van Newton Primêre skool,  is Augustus 2016 se wenner van die Super Sport Let’s Play
Leerder van Oranje-Noord 8ste in land met WOW
Marlé Jacobs graad 4 leerder van Oranje-Noord Primêre skool, eindig 8ste in die land tydens die
Junior Prefekte aangewys vir Oranje-Noord Primêre Skool
Die nuwe Junior Prefekte van Laerskool Oranje-Noord vir die vierde kwartaal. Â
2 Learners from KBH to represent Northern Cape Province
Sipho Hlithana and Resegofaditswe Mothibi of Kimberly Boys High, have been selected to represent the
Leerder van Newton ontvang spesiale toekenning
Baie geluk Katelyn. International Science Fair 2016 . Spesiale toekenning deur Soil Society of South Africa
Harde seisoen lê voor vir swemmers
Dit was ‘n heerlike Gala en die kompetisie was straf.  Alicé Maritz was beslis die groot presteerder
Graad 7 Toer 2016 – Prieska Hoërskool
Die Graad 7’s van die Hoërskool Prieska het gaan toer!!
Kimberley Boys High wins Wildeklawer Soccer Tournament
KHS wins the annual Wilderklawer Soccer Tournament: Â The Wilderklawer Annual Soccer
Oranje-Noord Interskole Tenniskampioene vir 2016
Oranje-Noord is 2016 se interskole tenniskampioene. Ten spyte van die hitte het hul, hul
Kalahari Hoërskool – UK 2017
Die UK vir Kalahari Hoërskool vir 2017 is onlangs aangekondig.
Graad 7’s Oranje-Noord groet
Ons Graad 7’s van Oranje-Noord Primêre skool groet.
Dagbestuur 2017 vir Hoërskool Kalahari
Die Dagbestuur vir die Hoërskool Kalahari vir 2017 is aangewys.
2 Leerders van Kalahari gekies vir Rural Krieketspanne
Baie geluk aan Louis du Plessis (O17B) en Casper du Plessis (O15B) van die Hoërskool Kalahari,
Oranje-Noord tennis teen Kathu
Oranje-Noord het tennis gespeel teen Kathu. Die leerders het dit baie teniet en as
Graad 12A Klas Kalahari Hoërskool Uitstappie
Die Graad 12A-klas van die Hoërskool Kalahari en mev Marcel Venter, het hulle uitstappie na
Hokkiespeler van die jaar – Uppies
Op die onlangse prysuitdeling van die Hoërskool Upington is die Wesselsbeker, oorhandig aan
Uppies krieket deur na T20 uitspele in Kimberley
Hoërskool Upington het Vrydag, 4 November 2016, teen Hoërskool Duineveld in die finaal van die
UK Kamp – Kalahari Hoërskool
Baie sterkte aan die UK 2017 wat  vertrek het op hulle kamp.  Mag julle versterk terugkom om julle
Onder 15 Krieketuitslae – Kalahari Hoërskool
Die O/15’s het 18 Oktober 2016 teen Kathu gespeel en met 3 paaltjies verloor. Op 20 Oktober 2016
Uppies vs Carltonians
Hoërskool Upington se krieketspan het Saterdag, 5 November 2016, teen Carltonians in die laaste rondte van
Leerlingraad 2017 – Oranje-Noord
Laerskool Oranje-Noord se leerlingraad vir 2017 is aangekondig.
Graad 9 VRL 2017 – Diamantveld Hoërskool
Die volgende Graad 9 leerders van die Hoërskool Diamantveld is verkies tot die VRL vir 2017.
Diamantveld Hoërskool – Graad 10 VRL 2017
Baie geluk aan die Graad 10 leerders van die Hoërskool Diamantveld, wat verkies is tot die VRL vir 2017.
7’s Rugbyspanne van Diamantveld speel uitstekend!!
Op 16 & 17 September 2016 het Diamantveld Hoërskool se  O/15 & O/17 Rugby 7’s-spanne aan die
Graad 12 VRL 2017 Diamantveld Hoërskool
Die VRL vir 2017 vir die Hoërskool Diamantveld is onlangs aangewys.  Baie geluk aan die volgende
Totsiens Matrieks van Duineveld
Hoërskool Duineveld se matrieks groet.  Die laaste week van skool…





















































































































































