Die Dagbestuur vir die Hoërskool Kalahari vir 2017 is aangewys.

Op die foto bo van links na regs:

Mev Danielle Boshoff (UK voog), Botshelo Segano (Sekretaresse), Maxcean Danster (Voorsitter), Mnr Johan Jonker (Skoolhoof), Sechaba Jantjie (Onder-voorsitter) en Bea Wiid (Tesourier).
BAIE GELUK EN BAIE STERKTE!

Become a Sponsor