2 Leerders van Oranje-Noord Primêre Skool, het in Stellenbosch aan die WOW Spelkompetisie gaan deelneem.  Baie dankie aan juf. Annette Verdoes vir al die moed inpraat en bystand in die grote Stellenbosch.

Volgende jaar maak ons sommer ‘n bussie vol!!

Become a Sponsor