Graad 4’s van Oranje-Noord werk ekstra hard!!
Die Graad 4's van die Primêre Skool Oranje-Noord, het ekstra hard gewerk en baie mooi presteer. Baie geluk julle.
Die Graad 4's van die Primêre Skool Oranje-Noord, het ekstra hard gewerk en baie mooi presteer. Baie geluk julle.
Die Graad R's van Oranje-Noord Primêre skool het graad gekry. Baie geluk aan al hierdie mini-Rooibye.
2 Leerders van Oranje-Noord Primêre Skool, het in Stellenbosch aan die WOW Spelkompetisie gaan deelneem. Baie dankie aan juf. Annette ...
Oranje-Noord se atlete het deelgeneem aan die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Verspring: 0/14 dogters Brenda du Toit 2de Carisna ...
Marlé Jacobs graad 4 leerder van Oranje-Noord Primêre skool, eindig 8ste in die land tydens die WOW spelkompetisie. Baie geluk ...
Die nuwe Junior Prefekte van Laerskool Oranje-Noord vir die vierde kwartaal. Baie geluk aan hierdie leiers!
Oranje-Noord is 2016 se interskole tenniskampioene. Ten spyte van die hitte het hul, hul beste gelewer. Baie geluk aan die ...
Ons Graad 7’s van Oranje-Noord Primêre skool groet.
Oranje-Noord het tennis gespeel teen Kathu. Die leerders het dit baie teniet en as wenners uit die stryd getree. Baie dankie ...
Laerskool Oranje-Noord se leerlingraad vir 2017 is aangekondig. Hoofseun: Janko Botma. Hoofdogter: Cornel Slabber O/Hoofseun: Malan Geldenhuys. O/Hoofdogter ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.