Daar is nie minder as tien Rooibye opgeneem in die Noord-Kaap skietspan wat van 1 tot 6 Oktober aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem te Brits. Super trots op julle.

0/14 A Veerspan 
Carmi van Wyk
Hannes van Blerk
Villiers Brits

0/12 A Pistoolspan 
Louis-Jean Ferreira
Ludwig Ludick

0/14 A Sporterspan
Aj van Niekerk
Igmon TerBlanche

0/14 B Veerspan
Janko Botma
Jaden Greeff
Stian Steenkamp

Become a Sponsor