Oranje-Noord se atlete het deelgeneem aan die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein.
Verspring: 0/14 dogters
Brenda du Toit 2de
Carisna Alberts 7de
Sanmarie Visser 8ste
100m 0/13:
Marco Engels 5de
Baie dankie aan die personeel wat die leerders vergesel het na die atletiekbyeenkoms.
Become a Sponsor