Die VRL vir 2017 vir die Hoërskool Diamantveld is onlangs aangewys. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die VRL vir 2017.
Gr 12 – 2017 (Senior Komitee)
DOGTERS
Thalia Bothma, Hes-Mari Coetzee, Chriselle Smit, Jana van der Linde, Adel Vermeulen, Mianca-Lee Vos, Hele Wansbury en Myra Wessels
SEUNS
Anwill Botha, WS Coetzer, Drean du Plessis, Gawie Redelinghuys, Jannie van Niekerk, JJ van Zyl en Charles WilliamsTimothy Harding
Become a Sponsor