Katelen v.d Merwe van die Primêre Skool Newton, wen ‘n brons Medalje tydens nasionale Wetenskap ekspo en haar projek word aangewys as beste nasionale grondprojek.
Baie geluk met die prestasie ons is baie trots op jou !!!
Katelen v.d Merwe from Newton Primary School won a bronze medal during The National Science Expo. Here project has been awarded best national land project.
Congratulations on the achievement we are very proud of you !!!