Hoërskool Duineveld se matrieks groet. Die laaste week van skool…
Totsiens my Alma Mater. Dankie almal vir die rol wat jul gespeel het in al hierdie jare. Mag die toekoms vir julle voorspoed en vreugde inhou.
Hou altyd Duineveld se naam hoog!
)