
Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat ingesluit is in die Noord-Kaap Krieketspanne wat gedurende Desember aan Krieket Suid-Afrika se nasionale toernooie gaan deelneem.
O/17 Platteland – Hendrik Smit, O/15A – Erlank Barnard, Rudolf Lubbe, O/15B – Gavin Labuschagne
Become a Sponsor