Die o/10 tennisspelers van die Primêre Skool Newton presteer.

0/10 Tennistoernooi:

Dogters: 1ste in B- Afdeling
Seuns: 1ste in A afdeling
Seuns B1 3de in B-Afdeling
Seuns: B2 – 1ste in B-Afdeling.

Baie geluk aan elkeen wat so mooi presteer het !   Ons is baie trots op jul elkeen.

Become a Sponsor