)
Amex Gauteng Tennistoernooi – AHMP

Amex Gauteng Super 8 Tennistoernooi. Jessé de Villiers ‘n graad 9 leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool het ‘n uitsonderlike prestasie behaal! Sy het deelgeneem aan die gesogte Amex Gauteng Super…

Laerskool Tennistoernooi – EHS bied toernooi aan

Laerskool Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo het op 29 September vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Laerskole Enkels-Tennistoernooi aangebied. Milla Dippenaar (Laerskool JJ Van Der Merwe) en Justin Van Zyl (Laerskool…

NWU Multi Surface Toernooi – BVHS leerders neem deel aan tennis

NWU Multi Surface Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers het die naweek deelgeneem aan die NWU Multi Surface Toernooi. Dit is gehou in Potchefstroom. Die spelers het die Toernooi…

Tennistoernooi – Leerders van Naudies wys hul staal met ‘n raket

Tennistoernooi – Tennisspelers van Primêre Skool Naudéville, Welkom het vanaf 6-8 Januarie hulle staal gewys met ‘n raket. Hulle het aan die Kloppers Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar! Die uitslae…

Newton Tennisspelers presteer!

Die o/10 tennisspelers van die Primêre Skool Newton presteer. 0/10 Tennistoernooi: Dogters: 1ste in B- Afdeling Seuns: 1ste in A afdeling Seuns B1 3de in B-Afdeling Seuns: B2 – 1ste…