)

Laerskool Tennistoernooi – EHS bied toernooi aan

Laerskool Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo het op 29 September vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Laerskole Enkels-Tennistoernooi aangebied.

Milla Dippenaar (Laerskool JJ Van Der Merwe) en Justin Van Zyl (Laerskool Piet Retief) het in die finaal teen mekaar gespeel.

Justin tree uit as die wenner.

Tennis en goeie sportmanskap het geseëvier en almal het die geleentheid terdeë geniet.

EHS is dankbaar vir die ontwikkeling en geleenthede wat die jonger spelers kon kry tydens die Laerskool Tennistoernooi. Hulle sien sien uit na volgende jaar se toernooi.

Dankie aan mnr Hennie Dippenaar en me Annemike Martins vir die moeite, liefde en die passie vir tennis.

Elementary School Tennis Tournament

Ermelo High School hosted a Primary Schools Singles-Tennis Tournament on September 29 for the second year in a row.

Milla Dippenaar (JJ Van Der Merwe Primary School) and Justin Van Zyl (Piet Retief Primary School) played each other in the final.

Justin stepped down as the winner.

Tennis and good sportsmanship prevailed and everyone thoroughly enjoyed the event.

EHS is grateful for the development and opportunities the younger players were able to get.  They look forward to next year’s tournament.

Thank you to Mr Hennie Dippenaar and Ms Annemike Martins for the effort and love and passion for tennis.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal