Die Graad 7’s van die Hoërskool Prieska het gaan toer!!
ADVERTISEMENT
Dag 1 Die leerders is baie opgewonde oor hulle toer, van vroeg af is hulle al by die bus besig om te pak oppad na Hartenbos waar hulle 5 dae gaan wees . Hoop julle geniet elke oomblik .
Dag 2 Vandag het die graad 7’s omtrent hulle self geniet. Eerste op die lys was die aarbei pluk wat op elke gesig n smile gesit het gevolg deur n bootrit en om als af te sluit het hulle die Waterwurm en ander water aktiwiteite geniet
Dag 3 Leerders van Hoërskool Prieska het n baie groot voorreg gehad om die Cheetahland en Krokodil-park te besoek waar hulle meer geleer het van die tipe diere.
. Dag 3 Daarna het hulle die Kango-grotte besoek en ook die volstruise gevoer en van die leerders het die voorreg gekry om op n volstruis te sit.
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy. I Agree