Marjuzel van Newton Primêre skool,  is Augustus 2016 se wenner van die Super Sport Let’s Play Sportster van die Maand vir Noordkaap.  Marjuzel is ook uitgenooi om in die Meesterstoernooie van Tennis S.A. in Oktober in Kaapstad deel te neem. Dis slegs ʼn klein groep spelers per ouderdomsgroep wat genooi word.
Baie geluk Marjuzel jy is ʼn ster… Geniet dit en gee net jou beste Newton trots!!

Become a Sponsor