Leerders van die Primêre skool Oranje-Noord het ‘n klomp medaljes ingepalm gedurende die afglope vakansie op verskeie gebiede nl. perdry (foto heel bo), atletiek en karate (foto onder).
Die Missie van Primêre skool Oranje Noord:
Deur goeie en doeltreffende onderrig en opvoeding in ‘n dinamiese skool die kind volgens Christelike beginsels op te voed tot ‘n gebalanseerde volwassene en goed toegeruste wêreldburger in die 21ste eeu.
Become a Sponsor