HS Strand se medaljes by Somerset-Wes Primêr mini-byeenkoms
Hierdie atlete is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle by Somerset-Wes Primêr se jaarlikse mini-byeenkoms verower het. Agter verskyn Edward Russouw (brons vir 1000m S.19), Gershon September (brons 80m…
Laerskool Oranje-Noord Atletiek Nuus
HE Olivier verwerf ‘n brons medalje by die SA Atletiekkampioenskappe. Hy spring ‘n hoogte van 1,44m. Dit is sy persoonlike beste. Laerskool Oranje-Noord is baie trots op hom.
HOЁRSKOOL UPINGTON – Atletiek
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies se Top 20 span het die naweek uitgeblink in Diamantveld se Top 20 byeenkoms. Die klein spannetjie van 19…
Oranje Noord palm medaljes in!!
Leerders van die Primêre skool Oranje-Noord het ‘n klomp medaljes ingepalm gedurende die afglope vakansie op verskeie gebiede nl. perdry (foto heel bo), atletiek en karate (foto onder). Die Missie…









