Die Graad 8 en 9 leerders van die Hoërskool De Aar het tydens die prysuitdeling goue sertifikate ontvang.

Op die foto bo:

Cara Clark Gr. 8, Enchante du Preez Gr. 9, Surina le Roux Gr 9, Christie Venter Gr 9, Johan Duvenhage Gr 8, Bernard Venter Gr 9, Améy Duvenhage Gr 8, Daniël du Toit Gr 9 en Clodelle Menne Gr  8

Become a Sponsor