Leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap is vereer vir hul akademiese prestasies tydens die Akademiese prysuitdeling.

Die Afrikanerbond Boekprys vir uitstaande prestasie in Afrikaans Huistaal in Graad 12:  KARLIEN MOMBERG (foto heel bo)

Toekenning vir die mees tweetalige leerder in Graad 12:  KARLIEN MOMBERG (foto heel bo)

jeanne-ami-steenkamp-noordkaap-hs

Die Rotarier Wisseltrofee vir die veelsydigste leerder in Graad 12:  JEANNE-AMI STEENKAMP (foto bo)

emeleo-duister-noordkaap-hs

DUX-LEERDER:
Trofee aan die Matriekleerder met die hoogste gemiddelde punt gebasseer op die Desember (vorige jaar) en Junie- en September eksamens (huidige jaar):  EMELEO DUISTER  (foto bo)

kerrin-klaaste-noordkaap-hs

ADNITOR-TROFEE:
Vir die persoon/groep wat die naam van Noordkaap Hoërskool op ‘n onderskeidende wyse uitgedra het:  KERRIN KLAASTE (foto bo)

 

Become a Sponsor