Akademiese Prysuitdeling 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
Leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap is vereer vir hul akademiese prestasies tydens die Akademiese prysuitdeling. Die Afrikanerbond Boekprys vir uitstaande prestasie in Afrikaans Huistaal in Graad 12: KARLIEN MOMBERG (foto heel…









