JACOMI DU PLESSIS EN STEPHANIE VAN DER MERWE (op die foto bo) het op aan die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade vir Huistaalleerders deelgeneem en onder die top 20 in NK geëindig. Vanjaar het 2191 leerders aan die Olimpiade deelgeneem en uitmuntend in die Olimpiade gevaar.. Jacomi du Plessis beklee die negende plek en Stephanie van der Merwe die tiende plek, beslis ʼn prestasie om op trots te wees!

Become a Sponsor