Die Seniorraad van die Hoërskool De Aar vir 2017 is aangekondig.
Op die foto bo:
Madré Blignaut, Stephan Myburgh – hoofseun, Amoré Barnard – hoofmeisie, Salvanie Manuel – onder-hoofmeisie, Sonja Geël, Juni-Ann George Chandré Ebersohn, Brenden Merrington, Ryan Swart, Johan Hattingh – onder-hoofseun, Farouk Sulliman.
Become a Sponsor