Die o/9 rugbyspan van die Hoërskool Prieska sê baie dankie aan Ruwacon vir die gebruik van die bus vir ons Kaapse rugbytoer.
Die span wen altwee hulle wedstryde op Citrusdal en Kraaifontein. Baie geluk!!
Become a SponsorDie o/9 rugbyspan van die Hoërskool Prieska sê baie dankie aan Ruwacon vir die gebruik van die bus vir ons Kaapse rugbytoer.
Die span wen altwee hulle wedstryde op Citrusdal en Kraaifontein. Baie geluk!!
Become a Sponsor